Mgankla Lodge

Mgankla Lodge

Mgankla Lodge bied twee baie privaat kampe wat ongeveer 900m van mekaar geleë is. Elkeen van die kampe beskik oor ‘n ten volle toegeruste kombuis, swembad, braai-area en boma.
Die kampe is beide luukse en gemaklike selfsorgeenhede. Mgankla is ‘n uur en ‘n half vanaf die OR Tambo lughawe en slegs 25 minute vanaf Brits se inkopiesentrum. Met die Hartbeespoortdam wat slegs dertig minute weg is, is avonture en toeriste aantreklikhede letterlik op ons voorstoep. 

Nearby places: